Oupa en die plaasnooientjie

(Aangestuur vanaf Oupa en die Plaasnooientjie)

Oupa en die Plaasnooientjie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is en in swart en wit geskiet is. Die regisseur was Pierre de Wet.

Oupa en die Plaasnooientjie
Regisseur Pierre de Wet
Draaiboek Draaiboek:
Pierre de Wet
Met Frederik Burgers
Miemsie Retief
Jan Cronjé
Ateljee SA Rolprentproduksies
Uitgereik 1960
Speeltyd 76 min
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

GenreWysig

Die rolprent is 'n drama en 'n romantiese komedie.

HoofrolspelersWysig

En andere.

StorielynWysig

'n Ryk oupa besluit sy kleindogter moet leer hoe om in die stad te oorleef en neem haar self stad toe om stadsmaniere aan te leer - met skreeusnaakse gevolge.

Sien ookWysig