Outeniekwakreupelhout
spesie van die speldekussings
Die outeniekwakreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.
outeniekwakreupelhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. glabrum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum glabrum E.Phillips, 1910
|
In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.3.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Outeniekwakreupelhout.