In die mediese vakterminologie verwys ovaalvenster (Latyn: fenestra ovalis) na die opening in die benige buitewand van die binne-oor, deur 'n vlies afgesluit, waardeur die stiebeulvoetplaat die geluidstrillinge op die vloeistof in die voorhofstrap van die binne-oor oorbring.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.