Oxkraaldam
Die Oxkraaldam is geleë in die Oxkraalrivier, ongeveer 8 km suidwes van Whittlesea in die Oos-Kaap.
Oxkraaldam | |
---|---|
Amptelike naam | Oxkraaldam |
Ligging | Whittlesea, Oos-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 32°12′43″S 26°45′12″O / 32.21194°S 26.75333°O |
Dam in | Oxkraalrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1989 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grond- en klipvulling |
Hoogte van wal | 30 m |
Lengte van wal | 915 m |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig