Geelpooteekhorinkie
(Aangestuur vanaf P. cepapi)
Die geelpooteekhorinkie, ook genoem die boomeekhoring (Paraxerus cepapi), is eekhoring wat in beboste gebiede in groot dele van Afrika voorkom.
Geelpooteekhorinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cepapi
|
Binomiale naam | |
Paraxerus cepapi A. Smith, 1836
| |
Hierdie eekhorings is oordag aktief in bome lewe. Hul dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte, aalwynblare, blaarknoppies, vrugte, sade en bessies.
Volwasse geelpooteekhorinkies het 'n gemiddelde lengte van 40 cm. Die wyfie baar telkens twee tot vier kleintjies in 'n hol boomstam. Geelpooteekhorinkies het 'n moontlike lewensduur van 15 jaar.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Grubb, P. (2008). Paraxerus cepapi. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 6 Januarie 2009.
- Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.