Pacofs
(Aangestuur vanaf PACOFS)
Die Performing Arts Centre of the Free State (afgekort as Pacofs of PACOFS) het sy nuwe naam in 1999 gekry.[1] Dit was voorheen in Afrikaans bekend as Sukovs, of die Streeksraad vir die Uitvoerende Kunste van die Oranje-Vrystaat (Engels: Performing Arts Council of the Orange Free State).
Die tuiste van Pacofs is die Sand du Plessis-teaterkompleks in Markgraaffstraat, Bloemfontein.
Verwysings
wysig- ↑ Geen Afrikaner in nuwe Pacofs-raad opgeneem nie, Volksblad, 10 April 1999 URL besoek op 2 Maart 2013