Paaiskloofspruit
Die Paaiskloofspruit is 'n spruit wat in die suide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit vloei suidwaarts in die Vanderkloofdam in, dus is dit 'n sytak van die Oranjerivier.
Paaiskloofspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | Vanderkloofdam |
Monding-hoogte | 1 183 m |
Koördinate: 30°16′14.5″S 25°2′32.3″O / 30.270694°S 25.042306°O |