Maak hoofkeuseskerm oop

Paddy Norval was 'n Suid-Afrikaanse aktrise en model. Sy was die enigste kind van die akteurs James Norval en Anna Cloete. Sy is in die 1980's oorlede.

Paddy Norval
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, model
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig