Witstormvoël
(Aangestuur vanaf Pagodroma nivea)
Die Witstormvoël (Pagodroma nivea) is 'n stormvoël wat in die Subantarktiese gebied leef en op Bouvet-eiland nesmaak. Hulle is algemeen op pakys en die aangrensende see. Die voël is spierwit. Hulle is ratser as ander stormvoëls op die grond. In Engels staan die voël bekend as die Snow petrel.
Witstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Bonaparte, 1856
|
Spesie: | P. nivea
|
Binomiale naam | |
Pagodroma nivea (G. Forster, 1777)
| |
Sub-species | |
P. nivea nivea (G. Forster, 1777) | |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pagodroma nivea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)