Palinggras
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Palinggras (Zostera capensis) is gras wat tussen 10 tot 20 cm lank word en kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die plant het rankwortels en die blare is plat en dun met ronde punte en effens ingekeep. Die gras kom voor in riviermondings en soutmoerasse.
Palinggras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Z. capensis
|
Binomiale naam | |
Zostera capensis Setch.
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0