Panevėžys
Panevėžys Litaue en die hoofstad van die etnografiese gewes Aukštaitija in die noorde van die land. Die stad is halfpad tussen twee Baltiese hoofstede, Vilnius (130 km) en Riga (150 km) geleë en word deur die Via Baltica-snelweg met Skandinawië en Wes-Europa verbind.
is die vyfde grootste stad vanKaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Etnografiese gewes | Aukštaitija |
Koördinate | 55°44′N 24°22′O / 55.733°N 24.367°O |
Stigting (eerste verwysing) | 7 September 1503 |
Stadstatus | 1837 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 52 vk km |
Hoogte bo seevlak | 50 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 97 343 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 872/vk km |
Tydsone | EET (UTC +2) |
- Somertyd | EEST (UTC +3) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - / - °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Povilas Vadopolas |
Amptelike Webwerf | www.panevezys.lt/ |
Panevėžys is aan die Nevėžis, die sesde langste rivier in Litaue, geleë waarvan ook die stadsnaam afgelei is. Die stad is een van die beduidendste industriële sentrums in die land.