Maak hoofkeuseskerm oop

Die Grystjeriktik (Parisoma layardi) is 'n endemiese algemene standvoël in Karoobossieveld, dorre savanne, kusruigtes en bergbossieveld in Lesotho. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Layard's Tit-babbler

Grystjeriktik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. layardi
Binomiale naam
Parisoma layardi
(Hartlaub, 1862)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia layardi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.