Pascale Bussières
Kanadese aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pascale Bussières (gebore 27 Junie 1968) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When Night Is Falling (1995), Set Me Free (1999), Chaos and Desire (2002), en Ma vie en cinémascope (2004).
Pascale Bussières | |
Pascale Bussières (2016)
| |
Geboorte | 27 Junie 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: Sonatine
- 1988: Le chemin de Damas
- 1992: La vie fantôme
- 1993: Deux actrices
- 1995: When Night Is Falling
- 1995: Eldorado
- 1997: The Whole of the Moon
- 1997: Twilight of the Ice Nymphs
- 1997: Guy Maddin: Waiting for Twilight
- 1997: Honeymoon
- 1998: August 32nd on Earth
- 1999: Set Me Free
- 1999: Memories Unlocked
- 2000: La beauté de Pandore
- 2000: Girls Can't Swim
- 2001: Between the Moon and Montevideo
- 2001: Xchange
- 2001: La répétition
- 2001: Ma folle de soeur
- 2002: Chaos and Desire
- 2002: Les moutons de Jacob
- 2003: Small Cuts
- 2004: Ma vie en cinémascope
- 2004: The Blue Butterfly
- 2005: La Pharmacie de l'espoir
- 2007: La capture
- 2008: Afterwards
- 2009: Suzie
- 2010: Augustines, corps et âme
- 2011: Wetlands
- 2013: Émilie
- 2015: Anna
- 2015: The Demons
- 2015: Ville-Marie
- 2015: The Saver
- 2016: The Other Side of November
- 2017: Nous sommes les autres
- 2018: Justice Dot Net
- 2018: Impetus
Televisiereekse
wysig- 1989: Tandem
- 1991: Marilyn
- 1992: Livrofolie
- 1993: Blanche
- 1993: La princesse astronaute
- 1997: Paparazzi
- 2005: Le coeur a ses raisons
- 2007: Rallye Müvmedia
- 2008: Belle-Baie
- 2008: René Levesque - Le destin d'un chef
- 2010: Mirador
- 2012: En thérapie
- 2012: Les Bobos
- 2014: Complexe G
- 2015: Une histoire vraie
- 2016: Prémonitions
- 2016: Web thérapie
- 2017: L'Académie
Televisierolprente
wysig- 1991: Touroul
- 1997: Platinum
- 1998: Thunder Point