Pasifiese Standaardtyd
Pasifiese Standaardtyd of PST is 'n tydsone wat agt uur agter UTC is.
Pasifiese Standaardtyd word gevolg in die volgende gebiede: (* gee aan dat somertyd gevolg word)
- Kanada (Brits-Columbië*, Yukon*)
- Verenigde State: (Kalifornië*, Idaho (die noorde)*, Nevada*, Oregon*, Washington*)
- Meksiko (Neder-Kalifornië *, Clarión-eiland).
Sien ook
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |