Passerina (plant)
Passerina is 'n genus in die Thymelaeaceae familie
Passerina | |
---|---|
Passerina obtusifolia in die Rooiberg Natuur-reserwe, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Subfamilie: | Thymelaeoideae |
Genus: | Passerina L. |
Sinonieme | |
|
Lys van Spesies
wysigDaar is omtrent 20 aanvaarde spesies in die Passerina genus, plus omtrent sestig onopgeloste en meer as 100 sinonieme.[1] Die volgende is die aanvaarde spesies, met weglating van subspesies.
- Passerina burchellii Thoday
- Passerina comosa (Meisn.) C.H. Wright
- Passerina corymbosa Eckl. ex C.H. Wright
- Passerina drakensbergensis Hilliard & B.L. Burtt
- Passerina ericoides L.
- Passerina esterhuyseniae Bredenkamp & A.E. van Wyk
- Passerina falcifolia (Meisn.) C.H. Wright
- Passerina filiformis L.
- Passerina galpinii C.H. Wright
- Passerina montana Thoday
- Passerina montivaga Bredenkamp & A.E. van Wyk
- Passerina nivicola Bredenkamp & A.E. van Wyk
- Passerina obtusifolia Thoday
- Passerina paleacea Wikstr.
- Passerina paludosa Thoday
- Passerina pendula Eckl. & Zeyh. ex Thoday
- Passerina quadrifaria Bredenkamp & A.E. van Wyk
- Passerina rigida Wikstr.
- Passerina rubra C.H. Wright
- Passerina truncata (Meisn.) Bredenkamp & A.E. van Wyk
Galery
wysig-
Passerina besonderhede van die blomme
-
P. montana takkie, wat dekussate blare toon
-
Passerina ericoides, die vrugte.