Maak hoofkeuseskerm oop

Patcharapa Chaichua (gebore 5 Desember 1978) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fake (2003), Ghost Mother (2007), Fabulous 30 (2011), en Single Lady (2015).

Patcharapa Chaichua
Geboortenaam Khaimuk Chaichua
(ไข่มุก ไชยเชื้อ)[1]
Geboorte 5 Desember 1978 (1978-12-05) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: Fake
  • 2007: Ghost Mother
  • 2010: Saranae hen phi
  • 2011: Fabulous 30
  • 2015: Single Lady

VerwysingsWysig

  1. "อั้ม พัชราภา" ชื่อเดิมว่า "ไข่มุก" [Aum Patcharapha's former name was Khaimuk] (in Thai). MCOT. n.d. Besoek op 22 May 2013.

Eksterne skakelsWysig