Patos de Minas
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patos de Minas is 'n munisipaliteit in die deelstate Minas Gerais in Brasilië.[1]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | Minas Gerais |
Koördinate | 18°34′S 46°30′W / 18.567°S 46.500°W |
Stigting | 1826 |
Inkorporasie | 24 Mei 1892 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 3189,771 vk km |
Hoogte bo seevlak | 815 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2018) | 150 833 |
Tydsone | UTC -3 |
- Somertyd | UTC -2 |
Burgemeester | José Eustáquio Rodrigues Alves (DEM) |
Amptelike Webwerf | http://www.patosdeminas.mg.gov.br |
Die naam is afgelei van die plaas Os Patos, in besit van die oorspronklike setlaars, wat die naam gehad het weens die groot aantal wilde eendjies wat in die streek gevind is. In 1826 het die eerste setlaars Antônio da Silva Guerra en sy vrou, Luísa Correia de Andrade, lande geskenk vir die nuwe nedersetting, genaamd Vila de Santo Antônio dos Patos. In 1892 het Patos de Minas stadstatus verkry met die naam Patos, wat in 1944 verleng is na Patos de Minas.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- www.patosdeminas.gov.br[dooie skakel]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Patos de Minas. |