Patriarg Josef van Moskou
Josef (Russies: Иосиф; ? - 15 April 1652) was die sesde Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland.
Patriarg Josef | ||||
Patriarg Josef, ’n 19de-eeuse skildery | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 27 Maart 1642-15 April 1652 | |||
Russies | Иосиф | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Joasaf I | |||
Opvolger | Nikon | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Josef (Иосиф) | |||
Gebore | ? | |||
Geboorteplek | Tsaredom van Rusland | |||
Oorlede | 15 April 1652 | |||
Sterfteplek | Moskou, Tsaredom van Rusland | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
|
Daar is min bekend oor sy vroeë lewe. Voor sy verkiesing was hy verbonde aan die Simonof-klooster in Moskou. Nadat hy in Maart 1642 patriarg geword het, het hy ’n taamlik konserwatiewe beleid gevolg.