Patrick White
Patrick Victor Martindale White (28 Mei 1912 – 30 September 1990) was 'n Australiese skrywer wat van 1935 tot 1987 twaalf romans, drie kortverhaalbundels en agt toneelstukke gepubliseer het.
Patrick White | |
---|---|
White, c. 1940's | |
Gebore | Patrick Victor Martindale White 28 Mei 1912 Knightsbridge, Londen, Middlesex, Engeland |
Sterf | 30 September 1990 Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië |
Beroep | skrywer |
Taal | Engels |
Nasionaliteit | Australies |
Alma mater | King's College, Cambridge |
White se prosa maak gebruik van humor, verskuiwende narratiewe waarnemingspunte en bewussynstroom tegnieke. In 1973 is hy bekroon met die Nobelprys vir Letterkunde,[1] "vir 'n epiese en sielkundige vertelkuns wat 'n nuwe kontinent in die letterkunde ingebring het", soos per die Sweedse Akademie[2]. Hy is die enigste Australiër wat tot op hede met die prys bekroon is (J. M. Coetzee het die toekenning in 2003 as 'n Suid-Afrikaanse burger gewen, voordat hy in 2006 'n Australiese burger geword het). White was ook die eerste ontvanger van die Miles Franklin-toekenning.
Lys van werke
wysigRomans
- Happy Valley (1939)
- The Living and the Dead (1941)
- The Aunt's Story (1948)
- The Tree of Man (1955)
- Voss (1957)
- Riders in the Chariot (1961)
- The Solid Mandala (1966)
- The Vivisector (1970)
- The Eye of the Storm (1973)
- A Fringe of Leaves (1976)
- The Twyborn Affair (1979)
- Memoirs of Many in One (1986)
- The Hanging Garden (2012) (Onvoltooid, postuum)
Kortverhaalbundels
- The Burnt Ones (1964)
- The Cockatoos (1974)
- Three Uneasy Pieces (1987)
Poësie Dertien Gedigte / onder die skuilnaam Patrick Victor Martindale. – Sydney : Privaat gedruk, (omstreeks 1929) The Ploughman and Other Poems. – Sydney : Beacon Press, (1935)
Toneelstukke
- Bread and Butter Women (1935) Ongepubliseer.
- The School for Friends (1935) Ongepubliseer.
- Return to Abyssinia (1948) Ongepubliseer.
- The Ham Funeral (1947) prem. Union Theatre, Adelaide, 1961.
- The Season at Sarsaparilla (1962)
- A Cheery Soul (1963)
- Night on Bald Mountain (1964)
- Big Toys (1977)
- Signal Driver: a Morality Play for the Times (1982)
- Netherwood (1983)
- Shepherd on the Rocks (1987)
Draaiboeke
- The Night the Prowler (1978)
Outobiografie
- Flaws in the Glass (1981)
Verwysings
wysig- ↑ "Australian Nobel Prize Winners". Whitehat.com.au. 2 Desember 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2011. Besoek op 1 September 2011.
- ↑ "Nobel Prize in Literature 1973 – Press Release". Nobelprize.org. Nobel Media AB 2014. Web. 7 Mei 2017.
Verdere leesstof
wysig- A Conversation with Patrick White, Australian Writers in Profile, Southerly, No.3 1973
- Barry Argyle, Patrick White, Writers and Critics Series, Oliver and Boyd, Londen, 1967
- Peter Beatson, The Eye in the Mandala, Patrick White: A Vision of Man and God, Barnes & Noble, Londen, 1976
- John Docker, Patrick White and Romanticism: The Vivisector, Southerly, No.1, 1973
- Simon During, Patrick White, Oxford University Press, Melbourne, VIC, 1996.
- Michael Wilding, Studies in Classic Australian Fiction, Sydney Studies in Society and Culture, 16, 1997
- Ian Henderson en Anouk Lang (reds.) Patrick White Beyond the Grave, Anthem Press, 2015
- Helen Verity Hewitt, Patrick White and the Influence of the Visual Arts in his Work, Doktorale Proefskrif, Dept. van Engels, Universiteit van Melbourne, 1995.
- Holland, Patrick (27 Mei 2002). "Patrick White (1912–1990)". glbtq.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Augustus 2007. Besoek op 21 Junie 2007.
- Clayton Joyce (red.) Patrick White: A Tribute, Angus & Robertson, Harper Collins, North Ryde, 1991.
- Brian Kiernan, Patrick White, Macmillan Commonwealth Writers Series, The Macmillan Press, Londen, 1980.
- Alan Lawson (red.) Patrick White: Selected Writings, University of Queensland Press, St. Lucia, 1994
- David Marr, Patrick White – A Life, Random House Australia, Sydney, 1991.
- David Marr (red.), Patrick White Letters, Random House Australia, Sydney, 1994.
- Irmtraud Petersson, ‘'New "Light" on Voss: The Significance of its Title, World Literature Written in English 28.2 (Herfs 1988) 245-59.
- Laurence Steven, Dissociation and Wholeness in Patrick White's Fiction, Wilfrid Laurier University Press, Ontario, 1989.
- Elizabeth McMahon, Brigitta Olubas. Remembering Patrick White : contemporary critical essays, Rodopi, Amsterdam, New York, 2010.
- Denise Varney, Patrick White's Theatre: Australian Modernism on Stage, Sydney University Press, Sydney, 2021.
- Patrick White, Patrick White Speaks, Primavera Press, Sydney, Publisher Paul Brennan, 1989.
- Stephen Michael Sasse, Companion notes to the Aunt's story by Patrick White, WriteLight, 2012.
- Cynthia Vanden Drissen, Writing the nation : Patrick White and the indigene, Rodopi, Amsterdam, New York, 2009.
- William Yang, Patrick White: The Late Years, PanMacmillan Australia, 1995
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Patrick White.
Wikiquote het aanhalings in verband met Patrick White |
- Patrick White – Existential Explorer—essay deur Karin Hansson op die amptelike webwerf van die Nobelprys.
- Why Bother With Patrick White?—uittreksels uit White se romans, sowel as 'n reeks kritiese interpretasies van sy werke en persoonlike herinneringe aan White.
- Patrick White reappraised uit die Times Literary Supplement
- pers vrystelling van die Nasionale Biblioteek van Australië betreffende die verkryging van 'n aansienlike versameling van White se persoonlike dokumente en manuskripte.
- aanlyn katalogus van die dokumente en manuskripte wat deur die biblioteek verkry is.
- Gedetailleerde ontleding van White se roman Voss, deur Len Webster.
- Patrick White op Trove
- "Autobiography", Nobel prize
- Patrick White by Find a Grave