Paul Allen
Paul Gardner Allen (21 Januarie 1953 – 15 Oktober 2018) was 'n Amerikaanse besigheidsmagnaat, belegger en filantroop. Hy was saam met Bill Gates een van die stigterslede van Microsoft.
Paul Allen | |
---|---|
Paul Allen in 2013 | |
Gebore | Paul Gardner Allen 21 Januarie 1953 |
Sterf | 15 Oktober 2018 (op 65) Seattle, Washington |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Medestigter van Microsoft Voorsitter en stigter van Vulcan Inc. Eienaar van Seattle Seahawks en Portland Trail Blazers Deeleienaar van Seattle Sounders Stigter van Allen Institute for Brain Science Stigter van Allen Institute for Cell Science Stigter van Allen Institute for Artificial Intelligence Medestigter van Mojave Aerospace Ventures |
Bekend vir | Microsoft |
Termyn | 1975–2018 |
Ouer(s) | Kenneth Sam Allen Edna Faye Allen |
Webwerf | paulallen.com |
Verwysings
wysig- ↑ "Paul Allen" (in Engels). Forbes. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 22 Oktober 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paul Allen.
- (en) Paul Allen in die Internet-rolprentdatabasis
- Amptelike webwerf