Paul Chapman (akteur)
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Chapman (gebore 1939) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Strange Case of the End of Civilization as We Know It (1977) en in die televisiereekse Colditz (1972), The Return of the Antelope (1986), en As Time Goes By (1992).
Paul Chapman | |
Geboorte | 1939 (84–85 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: The Strange Case of the End of Civilization as We Know It
Televisiereekse
wysig- 1965: The Bed-Sit Girl
- 1972: Colditz
- 1984: Fairly Secret Army
- 1984: The Hello Goodbye Man
- 1984: The Lonelyheart Kid
- 1986: The Return of the Antelope
- 1990: Fredrikssons fabrikk
- 1992: As Time Goes By
- 1995: Sometime, Never
Televisierolprente
wysig- 1968: The Gunpowder Plot
- 1980: Invasion
- 1983: Richard III
- 1994: The Rise and Fall of an Olympic Village
- 1996: Cuts