Paul Luty
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Luty (4 Mei 1932 – 12 Januarie 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Juggernaut (1974) en Doing Time (1979), en in die televisiereekse In Loving Memory (1969) en Love Thy Neighbour (1972).
Paul Luty | |
Geboortenaam | Philip Graham Luty |
---|---|
Geboorte | 4 Mei 1932 |
Sterfte | 12 Januarie 1985 (op 52) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1972: Burke & Hare
- 1974: Juggernaut
- 1979: Doing Time
Televisiereekse
wysig- 1969: In Loving Memory
- 1972: Love Thy Neighbour
- 1977: Rosie
Televisierolprente
wysig- 1977: The Ballad of Salomon Pavey