Pausanias van Masedonië
Pausanias (Grieks: Παυσανίας), uit die Argeïese Dinastie, was in 393 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun en opvolger van Airopos II en is in die jaar van sy troonbestyging deur Amintas III laat vermoor.
Pausanias | |
---|---|
Koning van Masedonië | |
Tydperk | 393 v.C. |
Grieks | Παυσανίας ὁ Μακεδών |
Huis | Argeïese Dinastie |
Voorganger | Airopos II |
Opvolger | Amintas III |
Vrou | onbekend |
Vader | Airopos II |
Moeder | onbekend |
Geloof | Griekse mitologie |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia