Peggy Ashcroft
Engelse aktrise (1907-1991)
Peggy Ashcroft (22 Desember 1907 – 14 Junie 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The 39 Steps (1935), Sunday Bloody Sunday (1971), en A Passage to India (1984).
Peggy Ashcroft | |
Geboorte | 22 Desember 1907 |
---|---|
Sterfte | 14 Junie 1991 (op 83) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1935: The 39 Steps
- 1959: The Nun's Story
- 1968: Secret Ceremony
- 1969: Three Into Two Won't Go
- 1971: Sunday Bloody Sunday
- 1984: A Passage to India
- 1986: When the Wind Blows
- 1988: Madame Sousatzka
Televisiereekse
wysig- 1984: Six Centuries of Verse
Televisierolprente
wysig- 1939: Twelfth Night
- 1962: The Cherry Orchard
- 1967: The World of One-Man Shows
- 1968: From Chekhov with Love
- 1978: Hullabaloo Over Georgie and Bonnie's Pictures
- 1980: Cream in My Coffee
- 1987: Murder by the Book
Video's
wysig- 2008: Casting a Classic