Penza-oblast
federale deelgebied van Rusland
Penza-oblast (Russies: Пе́нзенская о́бласть, Penzenskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Penza.
Penza-oblast Пензенская область | ||||
Die ligging van Penza-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Wolga | |||
Ekonomiese streek | Wolga | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Penza | |||
Leier | Wasili Botsjkarjof | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 386 186 | |||
Volgorde | 32ste | |||
Digtheid | 32,09/km2 | |||
Stedelik | 67,1% | |||
Plattelands | 32,9% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 43 200 km2 | |||
Volgorde | 59ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 58 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.penza.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia'