Perodua Alza
Die Perodua Alza is 'n motor wat vanaf 2009 deur Perodua vervaardig word. Dit is gebaseer op die Daihatsu Boon Luminas en Toyota Passo Sette, maar gebruik 'n 1.5-liter Toyota Avanza en Daihatsu Terios enjin. Die naam is gebaseer op die Spaanse woord alzar.
Perodua Alza | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Perodua |
Produksie | 2009-huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.5L |