Peter Duesberg
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter H. Duesberg (gebore 2 Desember 1936 in Münster, Duitsland) is tans 'n professor van molekulêre- en selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy het bekendheid verwerf vir die identifisering en kartisering van die src-geen, die eerste erkende onkogeen in die 1970's. Tans is hy meer bekend vir sy kontroversiële siening dat MIV nie VIGS veroorsaak nie.
Peter H. Duesberg | |
Gebore | 2 Desember 1936 Münster, Duitsland |
---|---|
Blyplek | Oakland, Kalifornië |
Nasionaliteit | Duitsland Verenigde State |
Vakgebied | Kanker |
Instelling(s) | Universiteit van Kalifornië, Berkeley |
Alma mater | Johann Wolfgang Goethe-Universität Frankfurt am Main |
Bekend vir | Onkogeen-navorsing; vigs-ontkenning |