Peugeot 508
Die Peugeot 508 is 'n groot gesinsmotor, in 2010 vrygestel deur die Franse motorvervaardiger Peugeot, en in Maart 2011 opgevolg met die 508 SW, 'n stasiewa.[1]
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Peugeot |
Produksie | 2010–huidig |
Montering | Rennes, Frankryk Wuhan, China (Dongfeng-PSA) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groot gesinsmotor |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | PSA PF3 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L I4 (petrol) 1.8 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (petrol) 2.3 L I4 (petrol) 1.6 L I4 (diesel) 2.0 L I4 (diesel) 2.2 L I4 (diesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4792 mm |
Breedte | 1853 mm |
Hoogte | 1456 mm |
Asafstand | 2817 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Peugeot 407 Peugeot 607 |
Variante | Citroën C5 |
Dit vervang die Peugeot 407, sowel as die groter Peugeot 607. Dit deel sy platform en meeste enjinopsies met die tweedegeslag Citroën C5: die twee voertuie word tewens langs mekaar gebou by die maatskappy se Rennes-aanleg,[2] en in Wuhan, China vir verkope in China.
Verwysings
wysig- ↑ "PSA Annual Report 2012" (PDF). Car manufacturers. PSA. Besoek op 12 April 2013.[dooie skakel]
- ↑ Peugeot 508 Camouflage intégral Geargiveer 30 Maart 2010 op Wayback Machine L'Automobile Magazine 21/09/2009
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |