Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rietduiker (Phalacrocorax africanus) is 'n endemiese voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe en noord Botswana voorkom. Die voël is 50 – 56 cm groot en weeg 450 - 650 g met 'n vlerkspan van 80 - 90 sentimeter. Hulle broei koloniaal in bome, bosse, riete, op kranse of op die grond van eilande. In Engels staan die voël bekend as Reed cormorant.

Rietduiker
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Phalacrocoracidae
Genus: Microcarbo
Spesie: M. africanus
Binomiale naam
Microcarbo africanus
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Plotus nanus
Anhinga nana
Microcarbo africanus
Phalacrocorax africanus

Microcarbo africanus

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig