Philip Moolman

Philip Moolman is 'n Afrikaanse akteur en sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir sy TV-rolle as Andre Vorster in Egoli en Neil MacDonald in Sonkring.

Philip Moolman
Beroep(e)Akteur, sanger, liedjieskrywer

Hy is op 28 Mei 1999 met die aktrise, skilder, skrywer en joernalis Susan Coetzer getroud.

DiskografieWysig

  • Deur Die Lewe, DECIBEL
  • Dis Al, 2007 SELECT

FilmografieWysig

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig