Phiphididam

Die Phiphididam is 'n dam naby Thohoyandou in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in die Mutshindudirivier geleë en in 1971 geopen.

Phiphididam
Amptelike naam Phiphididam
Ligging Thohoyandou, Limpopo
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate
Dam in Mutshindudirivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingsdatum 1971
Eienaar Departement van Waterwese
Hoogte van wal 16 m
Bakmaat 187 355
Reservoir Phiphididam Reservoir

Sien ookWysig

VerwysingsWysig