Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartwangalbatros (Phoebastria immutabilis) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 80 cm groot en weeg 2.3.5 kg met 'n vlerkspan van 2.1 - 2.4 meter. Die voël broei in die noord Stille Oseaan en staan in Engels bekend as die Laysan albatros.

Swartwangalbatros
By Kilauea Point op Kauai, Hawaii
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Phoebastria
Spesie: P. immutabilis
Binomiale naam
Phoebastria immutabilis
(Rothschild, 1893)[2]
Sinonieme

Diomedea immutabilis

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Phoebastria immutabilis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Brands, S. (2008)