Perskakelaar

(Aangestuur vanaf Phoeniculus damarensis)

Die Perskakelaar (Phoeniculus damarensis) is 'n redelike algemene standvoël in droë doringveld en mopanieboomveld; ook langs droë waterlope met groot bome. Die voël is 34 – 40 cm groot en weeg 76 - 94 gram. In Engels staan die voël bekend as Violet Wood-Hoopoe.

Perskakelaar
IrrisorGoodchild.jpg
Illustrasie (bokant) met 'n Phoeniculus somaliensis onder.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. damarensis
Binomiale naam
Phoeniculus damarensis
AT0702 map.png
Algemene verspreiding

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Phoeniculus damarensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)