Namakwalangstertjie
(Aangestuur vanaf Phragmacia substriata)
Die Namakwalangstertjie (Phragmacia substriata) is 'n endemiese algemene standvoël beperk tot afvoerlope in dorre Karoo, veral plate fluitjiesriet, doringboomveld en struikgewas. Hulle soek kos naby of op die grond. Die pare verdedig hulle area heeljaar lank. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Warbler.
Namakwalangstertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Phragmacia Brooke & Dean, 1990
|
Spesie: | P. substriata
|
Binomiale naam | |
Phragmacia substriata (A. Smith, 1842)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Phragmacia substriata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)