Phungwerivier
rivier in Mpumalanga, Suid Afrika
(Aangestuur vanaf Phungwe)
Die Phungwerivier is 'n sytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Op die regteroewer naby die samevloeiing is ook 'n gehug genaamd Phungwe geleë.
Phungwerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sandrivier |
Oorsprong-hoogte | 360 m |
Koördinate: 24°42′33″S 31°28′52″O / 24.70917°S 31.48111°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.