Phyllis Konstam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phyllis Konstam (14 April 1907 – 20 Augustus 1976) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Compromised (1930), Murder! (1930), The Skin Game (1931), en Voice of the Hurricane (1964).
Phyllis Konstam | |
Geboorte | 14 April 1907 |
---|---|
Sterfte | 20 Augustus 1976 (op 69) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1930: Compromised
- 1930: Murder!
- 1931: The Skin Game
- 1931: A Gentleman of Paris
- 1931: Tilly of Bloomsbury[1]
- 1952: The Forgotten Factor
- 1952: Jotham Valley
- 1960: The Crowning Experience
- 1964: Voice of the Hurricane
Eksterne skakels
wysig- ↑ "Tilly of Bloomsbury (1931)". BFI (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 3 April 2020.