Pierre Amine Gemayel
Pierre Amine Gemayel (Arabies: بيار أمين الجميل; Beiroet, 24 September 1972 - Beiroet, 21 November 2006) was 'n Libanese Falangistiese minister in die regering van premier Fouad Siniora.
Pierre Amine Gemayel | |
Pierre Amine Gemayel in 2005. | |
Minister van Nywerheid
| |
Ampstermyn Julie 2005 – November 2006 | |
Eerste minister | Fouad Siniora |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 24 September 1972 Beiroet, Libanon |
Sterf | 21 November 2006 Beiroet, Libanon |
Religie | Christendom |
Gemayel was teen Siriese inmenging in Libanon gekant. Hy word naby Beiroet doodgeskiet toe sy kar deur ’n Christelike woonbuurt gery het.