Piet Mey
Suid-Afrikaanse politikus
Pieter Mey (gebore 17 Desember 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig.
Piet Mey | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Pieter Mey 17 Desember 1948 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Politieke loopbaan
wysigMey is 'n lid van die Vryheidsfront Plus en die party se provinsiale leier in die Oos-Kaap.[1]
Parlementêre loopbaan
wysigMey was vyfde op die VF Plus se nasionale lys vir die 2019-verkiesing. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[2]
Komiteelidmaatskap
wysigVerwysings
wysig- ↑ 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily. News24. URL besoek op 2020-10-04.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Pieter Mey. People's Assembly. URL besoek op 2020-10-04.