Platinumsnelweg
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Platinumsnelweg is deel van die N4, en 'n groot Suid-Afrikaanse snelweg wat onder 'n toegewingskontrak deur 'n privaatkontrakteur gebou is. In 2001 is die projek aangewys as die "Infrastruktuurplan van die Jaar" deur die Project Finance International Magazine.[1] Dit het agt jaar geneem om te voltooi. Die snelweg verbind vier Afrikalande (Mosambiek, Suid-Afrika, Botswana en Namibië) en twee oseane (die Indiese en die Atlantiese oseane).[2] Die kontrak het strenger toegewingsterme gehad as in vorige kontrakte.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "N4 Platinum Highway Project". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2012. Besoek op 21 April 2018.
- ↑ "Platinum highway opened: South Africa: News: News24". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2005. Besoek op 21 April 2018.
- ↑ http://www.investec.com/NR/rdonlyres/4960E39C-E835-47FB-BC18-589D046BFA2D/1827/ProjectFinancearticleEuromoneyTransporationReview2.doc[dooie skakel]