Koringvoël

(Aangestuur vanaf Plocepasser mahali)

Die Koringvoël (Plocepasser mahali) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë boomveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor en broei koöperatief. Die neste is slordige bondels gras aan die kant van doringbome se blaredak. Die voël is 17 cm groot en weeg 41 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-browed Sparrow-Weaver.

Koringvoël
Plocepasser mahali -Baringo Lake, Kenya -male-8.jpg
Mannetjie koringvoël naby die Baringo-meer in Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. mahali
Binomiale naam
Plocepasser mahali
(Smith, 1836)
White-browed Sparrow-weaver Range Map.jpg
Verspreiding oor suidelike Afrika. Nota: Die kaart wys slegs die suidelike verspreiding.

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Plocepasser mahali". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)