Maak hoofkeuseskerm oop

Die Geelwewer (Ploceus subaureus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei koloniaal in rietplate en bome naby water en is poliginies. Die nes is kompak en sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot en weeg 22 - 39 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Weaver.

Geelwewer
Geelwewer in Zanzibar.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. subaureus
Binomiale naam
Ploceus subaureus
(Smith, 1839)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus subaureus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.