Dwergvalk
(Aangestuur vanaf Polihierax semitorquatus)
Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.
Dwergvalk | |
---|---|
Mannetjie in Buffalo Springs Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. semitorquatus
|
Binomiale naam | |
Polihierax semitorquatus (Smith, 1836)
| |
Verspreiding |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Polihierax semitorquatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Polihierax semitorquatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)