Popeyes Chicken & Biscuits
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Popeyes Chicken & Biscuits, algemeen bekend as Popeyes, is 'n braaihoender kitskosgroep in besit van AFC Enterprises. Die franchise bestaan uit meer as 1800 restaurante in meer as 40 state, Distrik Columbia, Puerto Rico en meer as twintig ander lande wêreldwyd. Popeyes is rondom 1972 gestig.
Popeyes Chicken & Biscuits | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 12 Junie 1972 Arabi, Louisiana |
Hoofkantoor | Dunwoody, Georgia |
Liggings | 2 600 (2016) |
Sleutelpersone | Al Copeland |
Gebied bedien | wêreldwyd |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Gebraaide hoender, Cajun-kookkuns, Seekos, Groente, Koekies |
Inkomste | $206 miljoen(2013)[1] |
Werknemers | 2 130 (Desember 2015)[1] |
Moedermaatskappy | Restaurant Brands International (2017–hede) |
Webwerf | popeyes.com |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Popeyes Louisiana Kitchen, Inc. Form 10-K, Securities and Exchange Commission, 26 Februarie 2014
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Popeyes Chicken & Biscuits.
- (en) Amptelike webwerf