Porsche-museum
(Aangestuur vanaf Porsche Museum)
Porsche-museum | |
Ingang na die Porsche-museum
| |
Plek | Stuttgart |
---|---|
Land | Duitsland |
Openingsjaar | 1976 |
Tipe museum | Motormuseum |
Webtuiste | www.porsche.com/museum |
Die Porsche-museum is 'n motormuseum in die Duitse stad Stuttgart. Die museum is naby die hoofsetel van Porsche in Stuttgart-Zuffenhausen geleë en het sy deure in 1976 geopen. Die nuwe Porsche-museum is op 31 Januarie 2009 geopen.
Vanaf middel-2005 is die museum opgeknap en uitgebrei volgens 'n ontwerp van die Weense argitekfirma Delugan Meissl. In die gebou, met 'n uitstallingsruimte van 5600 m2, word tagtig voertuie tentoongestel en kan mens allerlei feite oor Porsche verneem.
Galery
wysig-
Vierwieldryf Porsche 360 Cisitalia (1947)
-
Porsche 356 Nr. 1 Roadster (1948)
-
Porsche Typ 804, 'n Formule 1 renmotor (1962)
-
Porsche 917 Short coupé (1970)
-
Porsche 917 Long coupé (1971)
-
The 1100 hp Porsche 917/30 Spider (1973)
-
Porsche 956C coupé (1981–1985)
-
McLaren TAG Porsche F1 (1985)
-
Porsche 911 GT1 met sy Le Mans nommer 25 (1998)
-
Die 612 pk Carrera GT (2003)
-
Die nuwe Porsche-museum in aanbou, September 2007
-
Die nuwe museum in aanbou, November 2008
-
Die voltooide Porsche-museum, Januarie 2009
-
Aansig vanuit die weste
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Porsche-Museum. |
- Nuwe Porsche-museum open op 31 Januarie 2009 Geargiveer 21 Februarie 2009 op Wayback Machine (nl)
- Webwerf van die Porsche-museum