Portstewart is 'n nedersetting in die graafskap Londonderry, Noord-Ierland, met 'n bevolking van 8 029 volgens die sensus van 2011. Net soos sy buurdorp Portrush is Portstewart 'n gewilde strandoord en klein seehawe.

Portstewart


Port Stíobhaird (Iers-Gaelies)
Dorp
Portstewart: The Promenade
Portstewart: The Promenade
Portstewart is in Noord-Ierland
Portstewart
Portstewart
Koördinate: 55°10′48″N 6°42′40″W / 55.18000°N 6.71111°W / 55.18000; -6.71111
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Noord-Ierland
CountyLondonderry
DistrikCauseway Coast and Glens
Bevolking
 • Totaal8 029
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
BT55
Skakelkodes028, +44 28

Portstewart Strand, 'n goue sandstrand wat oor 'n lengte van twee myl strek en veral by branderplankryers gewild is, word deur sy eienaar, die National Trust, bestuur.[1]

Verwysings

wysig