Potrivierpas
Die Potrivierpas is 'n bergpas wat in die Drakensberge noord van Maclear op die R396 na Rhodes lê. Die pas is in 1911 gebou, bereik 'n hoogte van 1 636 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:10.
Potrivierpas | |
Koördinate: 30°55′56″S 28°12′36″O / 30.93222°S 28.21000°O | |
---|---|
Ligging | tussen Maclear en Rhodes |
Maksimumhelling | 1:10 |
Hoogte | 1636 m |
Oppervlak | gruis |
Voltooi in | 1911 |
Pad | R396 |