Pretoria-Tuine
voorstad van Pretoria
(Aangestuur vanaf Pretoria Tuine)
- Hiedie artikel handel oor die voorstad in Pretoria. Vir die voorstad in Kaapstad, sien Tuine, Kaapstad.
Pretoria-Tuine is 'n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Daspoort in die noorde en Booysens verder noordwes.
Pretoria-Tuine | |
---|---|
Koördinate: 25°43′25″S 28°8′55″O / 25.72361°S 28.14861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,00 km2 (1,16 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 106 |
• Digtheid | 2 035/km2 (5 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 85.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 11.3% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 85.0% |
• Engels | 5.5% |
• Tswana | 1.4% |
• Noord-Sotho | 1.4% |
• Ander | 6.7% |
Skakelkode | 012 |
Skole
wysig- Hoërskool Tuine
- Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine
- Laerskool Tuine
Sien ook
wysig- Lys van dorpe in Suid-Afrika
- Tuine, Kaapstad, 'n gelyknamige buurt.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Pretoria-Tuine". Sensus 2011.