Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartbandlangstertjie (Prinia flavicans) is 'n algemene standvoël in dorre bossieveld, savanne, plantasies en tuine. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-chested Prinia.

Swartbandlangstertjie
Swartbandlangstertjie in Mariental, Namibië
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Prinia
Spesie: P. flavicans
Binomiale naam
Prinia flavicans
(Vieillot, 1820)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig