Drakensberglangstertjie
(Aangestuur vanaf Prinia hypoxantha)
Die Drakensberglangstertjie (Prinia hypoxantha) is 'n endemiese algemene standvoël in woudrande, beboste klowe en varingruigtes. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg Prinia.
Drakensberglangstertjie | |
---|---|
Highmoor, KwaZulu-Natal Drakensberg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. hypoxantha
|
Binomiale naam | |
Prinia hypoxantha Sharpe, 1877
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Prinia hypoxantha". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)