Bruinsylangstertjie
(Aangestuur vanaf Prinia subflava)
Die Bruinsylangstertjie (Prinia subflava) is 'n algemene, wydverspreide standvoël in boomveld en digte, welige plantegroei. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tawny-flanked prinia.
Bruinsylangstertjie | |
---|---|
Bruinsylangstertjie in Krugerwildtuin en roepe by die Lephalalarivier, Waterberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. subflava
|
Binomiale naam | |
Prinia subflava (Gmelin, 1789)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Prinia subflava". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bruinsylangstertjie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bruinsylangstertjie